Ek moet bieg, ek het so ‘n rukkie terug per ongeluk op jou blog afgekom en volg hom maar so met die inskrywings saam…. EN ek geniet dit! Doen so voort!
Ai, jai, jai, wou nog sê ‘n Wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou pragtige mense en mag 2009 al julle drome laat waar word…
(ek hoop jou ‘wishlist’ krimp tot niks… 😛 )
Ek het eers vandag op die kaartjie afgekom… hoe fantasties en wonderlik om die kaartjie met die memories te kan sien! Julle het ‘n wonderlike jaar gehad en ons was so bly om ‘n groot gedeelte daarvan saam met julle te kon wees.
Pragtig!!! Jou bloggie is inderdaad pragtig! 😉
Dankie Pikkie. Het sowaar nie gedink iemand behalwe miskien die familie lees my blog nie. Kersfees groete.